Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 39:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié dag sal Ek aan Gog ’n plek gee waar ’n graf sal wees in Israel, die dal van die trekkers aan die oostekant van die see, en dit sal vir die deurtrekkers die pad toemaak; en daar sal hulle Gog begrawe en sy hele menigte en dit noem: Die dal van Gog se menigte.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 39

Kyk Eségiël 39:11 in konteks