Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 37:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal ’n verbond van vrede met hulle sluit, dit sal ’n ewige verbond met hulle wees; en Ek sal hulle daar bring en hulle vermenigvuldig; en Ek sal my heiligdom in hulle midde vestig vir ewig.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 37

Kyk Eségiël 37:26 in konteks