Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 36:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom profeteer en sê: So spreek die Here Here: Omdat, ja, omdat hulle julle van alle kante verwoes en vertrap het, sodat julle vir die oorblyfsel van die nasies ’n besitting kan wees, en julle in opspraak gekom het en deur die mense beskinder is —

Lees volledige hoofstuk Eségiël 36

Kyk Eségiël 36:3 in konteks