Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 34:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos ’n herder vir sy trop skape sorg op die dag as hy onder sy verspreide skape is, so sal Ek vir my skape sorg; en Ek sal hulle red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is, op die dag van wolke en donkerheid.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 34

Kyk Eségiël 34:12 in konteks