Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 34:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here Here: Kyk, Ek het dit teen die herders! En Ek sal my skape van hulle hand eis en maak dat hulle geen skape meer oppas nie, sodat die herders aan hulleself nie meer weiding sal verskaf nie; en Ek sal my skape uit hulle mond uitruk, sodat dit hulle nie as voedsel sal dien nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 34

Kyk Eségiël 34:10 in konteks