Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 33:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As daarenteen die wag die swaard sien kom en met die basuin nie blaas nie, sodat die mense nie gewaarsku is nie, en die swaard kom en neem ’n siel uit hulle weg — dan is hy deur sy ongeregtigheid weggeneem, maar sy bloed sal Ek van die hand van die wag eis.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 33

Kyk Eségiël 33:6 in konteks