Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 33:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet jy vir hulle sê: So spreek die Here Here: So waar as Ek leef, die wat in die puinhope is, sal gewis deur die swaard val; en hom wat op die oop veld is, gee Ek aan die wilde diere oor om opgeëet te word; en die wat in die vestings en in die spelonke is, sal deur die pes sterwe.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 33

Kyk Eségiël 33:27 in konteks