Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 32:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar is die vorste van die Noorde, hulle almal, en al die Sidoniërs wat neergedaal het saam met die wat verslaan is, en beskaamd staan ondanks die skrik deur hulle verwek vanweë hulle dapperheid; en nou lê hulle onbesnede by die wat verslaan is deur die swaard, en dra hulle skande by die wat in die kuil neergedaal het.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 32

Kyk Eségiël 32:30 in konteks