Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 32:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle lê nie by die helde wat geval het uit die onbesnedenes, wat na die doderyk neergedaal het saam met hulle oorlogswapens en wie se swaarde onder hulle hoofde gesit is nie; wie se ongeregtighede nogtans op hulle gebeente is, omdat die skrik vir die helde in die land van die lewendes was.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 32

Kyk Eségiël 32:27 in konteks