Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 32:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onder die wat verslaan is, het hulle vir hom ’n bed gemaak saam met sy hele menigte; rondom hom is hulle grafte; hulle is almal onbesnede, verslaan deur die swaard, omdat skrik voor hulle versprei is in die land van die lewendes; en nou dra hulle hul skande by die wat in die kuil neergedaal het. Onder die wat verslaan is, is hy neergelê.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 32

Kyk Eségiël 32:25 in konteks