Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 31:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Na wie lyk jy so in heerlikheid en grootheid onder die bome van Eden? En tog sal jy neergewerp word saam met die bome van Eden na die onderste van die aarde; tussen die onbesnedenes sal jy lê, saam met die wat verslaan is deur die swaard. Dit is Farao en sy hele menigte, spreek die Here Here.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 31

Kyk Eségiël 31:18 in konteks