Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 31:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die geluid van sy val het Ek die nasies laat bewe, toe Ek hom na die doderyk laat neerdaal het saam met die wat in die kuil neerdaal; en al die bome van Eden, die uitgesoektes en bestes van die Líbanon, almal waterdrinkers, het hulleself getroos in die onderste van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 31

Kyk Eségiël 31:16 in konteks