Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 31:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat al die bome wat by water staan, nie hoog sou groei en hulle top nie sou verhef tussen die wolke nie, en hulle magtiges nie sou gaan staan in hulle hoogheid, almal wat water drink nie! Want hulle is almal oorgegee aan die dood om te gaan na die onderste van die aarde, onder die mensekinders, na die wat in die kuil neerdaal.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 31

Kyk Eségiël 31:14 in konteks