Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 30:25-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. Ja, Ek sal die arms van die koning van Babel versterk, maar Farao se arms sal afval; en hulle sal weet dat Ek die Here is as Ek my swaard in die hand van die koning van Babel gee, dat hy dit kan uitstrek oor Egipteland.

26. En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande. So sal hulle dan weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 30