Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 30:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here Here: Kyk, Ek het dit teen Farao, die koning van Egipte! En Ek sal sy arms verbreek, die sterk een en die gebreekte een, en sal die swaard uit sy hand laat val.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 30

Kyk Eségiël 30:22 in konteks