Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 3:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as jý die regverdige waarsku, dat die regverdige nie moet sondig nie, en hy sondig nie, dan sal hy sekerlik lewe, omdat hy hom laat waarsku het; en jy het jou siel gered.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 3

Kyk Eségiël 3:21 in konteks