Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe — en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 3

Kyk Eségiël 3:18 in konteks