Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 29:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, Nebukadrésar, die koning van Babel, het sy leër ’n swaar diens teen Tirus laat verrig: elke hoof het kaal geword en elke skouer is seer geskaaf. Maar hy en ook sy leër het van Tirus geen loon ontvang vir die krygsdiens wat hy daarteen verrig het nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 29

Kyk Eségiël 29:18 in konteks