Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 28:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die Here Here: Omdat jou hart hoogmoedig was en jy gesê het: Ek is ’n god, ek bewoon ’n godewoning in die hart van die seë — terwyl jy tog ’n mens is en geen god nie — en jou hart gemaak het soos die hart van ’n god;

Lees volledige hoofstuk Eségiël 28

Kyk Eségiël 28:2 in konteks