Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 27:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe jou handelsware uit die see voortgekom het, het jy baie volke versadig; met die menigte van jou goed en jou koopware het jy die konings van die aarde ryk gemaak.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 27

Kyk Eségiël 27:33 in konteks