Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 26:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal Ek jou laat neerdaal saam met die wat in die kuil neerdaal, na die mense van die voortyd; en Ek sal jou laat woon in die onderste plekke van die aarde, in ewige woestenye, saam met die wat in die kuil neergedaal het, sodat jy nie bewoon word nie; en Ek sal heerlikheid gee in die land van die lewendes.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 26

Kyk Eségiël 26:20 in konteks