Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 26:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN in die elfde jaar, op die eerste van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2. Mensekind, omdat Tirus oor Jerusalem geroep het: Ha, ha! die poort van die volke is gebreek, dit is na my toe gedraai; ék sal vol word, dit is verwoes —

Lees volledige hoofstuk Eségiël 26