Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 25:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, so sê die Here Here: Ek sal my hand uitstrek teen Edom en daaruit mens en dier uitroei; en Ek sal dit ’n puinhoop maak van Teman af, en tot by Dedan sal hulle deur die swaard val.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 25

Kyk Eségiël 25:13 in konteks