Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 24:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here Here: Wee die bloedstad, die pot waar roes in is en waarvan die roes nie afgegaan het nie. Haal stuk vir stuk daaruit; geen lot is daaroor gewerp nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 24

Kyk Eségiël 24:6 in konteks