Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 24:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sê aan die huis van Israel: So spreek die Here Here: Kyk, Ek sal my heiligdom ontheilig, die glorie van julle sterkte, die lus van julle oë, die medelyde van julle siel; en julle seuns en julle dogters wat julle laat agterbly het, sal deur die swaard val.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 24

Kyk Eségiël 24:21 in konteks