Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 23:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en daarbinne was die stem van ’n sorgelose menigte. En by manne uit die menigte van mense is daar wynsuipers aangebring uit die woestyn; dié het armbande aan hulle hande gesit en ’n pragtige kroon op hulle hoofde.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 23

Kyk Eségiël 23:42 in konteks