Ja, hulle het selfs na manne gestuur wat van ver gekom het — aan wie ’n boodskapper gestuur is, en kyk, hulle het gekom! — vir wie jy jou gewas, jou oë geverf en sierade aangesit het.