Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 23:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal teen jou kom met ’n hoop strydwaens en wiele en met ’n menigte van volke; groot skild en klein skild en helm sal hulle rondom teen jou rig; en Ek sal die strafgerig aan hulle oorgee, en hulle sal jou vonnis volgens hulle reg.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 23

Kyk Eségiël 23:24 in konteks