Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 20:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle was wederstrewig teen My en wou na My nie luister nie; niemand het die verfoeisels van sy oë weggegooi of die drekgode van Egipte laat staan nie. Toe het Ek gesê dat Ek my grimmigheid oor hulle sal uitgiet, om my toorn teen hulle te laat uitwoed in Egipteland.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 20

Kyk Eségiël 20:8 in konteks