Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê aan hulle: So spreek die Here Here: Die dag toe Ek Israel uitverkies het, het Ek my hand opgehef vir die geslag van die huis van Jakob en My aan hulle bekend gemaak in Egipteland; ja, Ek het my hand vir hulle opgehef en gesê: Ek is die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 20

Kyk Eségiël 20:5 in konteks