Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, mensekind, wees nie vir hulle of vir hulle woorde bevrees nie, omdat distels en dorings by jou is, en jy by skerpioene woon; wees nie bevrees vir hulle woorde en wees voor hulle aangesig nie verskrik nie, want hulle is ’n wederstrewige huis.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 2

Kyk Eségiël 2:6 in konteks