Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die regverdige afwyk van sy geregtigheid en onreg doen en handel volgens al die gruwels wat die goddelose doen — sal hy lewe? Aan al sy geregtighede wat hy gedoen het, sal nie gedink word nie; om sy troubreuk wat hy begaan het, en om sy sonde wat hy gedoen het, om hulle ontwil sal hy sterwe.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 18

Kyk Eségiël 18:24 in konteks