Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 18:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat is dit met julle dat julle hierdie spreekwoord gebruik aangaande die land van Israel, naamlik: Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword?

Lees volledige hoofstuk Eségiël 18

Kyk Eségiël 18:2 in konteks