Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 16:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy is die dogter van jou moeder, wat ’n afsku gehad het van haar man en haar kinders; en jy is die suster van jou susters, wat ’n afsku gehad het van hulle mans en hulle kinders: julle moeder was ’n Hetitiese vrou, en julle vader ’n Amoriet.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 16

Kyk Eségiël 16:45 in konteks