Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 14:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want elke man uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat in Israel vertoef, wat hom afsonder en My nie navolg nie en sy drekgode in sy hart opneem en die struikelblok tot sy ongeregtigheid voor sy aangesig neersit en na die profeet toe kom, dat dié My vir hom kan raadpleeg — hom sal Ek, die Here, self antwoord gee.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 14

Kyk Eségiël 14:7 in konteks