Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 14:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, spreek met hulle en sê vir hulle: So spreek die Here Here: Elke man uit die huis van Israel wat sy drekgode in sy hart opneem en die struikelblok tot sy ongeregtigheid voor sy aangesig neersit en na die profeet toe kom — Ek, die Here, sal hom daarvolgens, volgens die menigte van sy drekgode, antwoord gee;

Lees volledige hoofstuk Eségiël 14

Kyk Eségiël 14:4 in konteks