Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 12:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy, mensekind, maak vir jou toebereidsels om in ballingskap te gaan, en gaan oordag in ballingskap voor hulle oë; vertrek soos ’n balling voor hulle oë, van jou woonplek af na ’n ander plek toe — miskien sal hulle dit sien, want hulle is ’n wederstrewige huis.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 12

Kyk Eségiël 12:3 in konteks