Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 12:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet aan die mense van die land sê: So spreek die Here Here aangaande die inwoners van Jerusalem, in die land Israel: Hulle sal hul brood met kommer eet en hul water in stomme smart drink, sodat hulle land, van sy volheid beroof, woes sal lê vanweë die geweldpleging van almal wat daarin woon.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 12

Kyk Eségiël 12:19 in konteks