Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 12:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vors wat onder hulle is, sal die goed op die skouer dra, in die pikdonker, en hy sal uitgaan; hulle sal ’n gat in die muur breek om daardeur uit te bring; hy sal sy aangesig bedek, omdat hy self die land met die oog nie sal sien nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 12

Kyk Eségiël 12:12 in konteks