Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, jou broers, jou broers, die manne wat aan jou verwant is, en die hele huis van Israel, almal saam, van wie die inwoners van Jerusalem sê: Bly ver van die Here af, aan óns is dit, die land, as besitting gegee —

Lees volledige hoofstuk Eségiël 11

Kyk Eségiël 11:15 in konteks