Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 11:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle sal weet dat Ek die Here is, omdat julle nie in my insettinge gewandel en my verordeninge nie gehou het nie, maar gehandel het volgens verordeninge van die nasies wat rondom julle is.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 11

Kyk Eségiël 11:12 in konteks