Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 1:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos die gedaante van die boog wat in die wolk is op ’n reëndag, so het die glans rondom gelyk. So het die verskyning van die heerlikheid van die Here gelyk. En toe ek dit sien, het ek op my aangesig geval en die stem gehoor van Een wat spreek.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 1

Kyk Eségiël 1:28 in konteks