Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aangaande die gestalte van die wesens: hulle voorkoms was soos gloeiende vuurkole, soos die voorkoms van fakkels; die vuur het heen en weer beweeg tussen die wesens, en die vuur het ’n helder glans gehad, en uit die vuur het blitse uitgeslaan.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 1

Kyk Eségiël 1:13 in konteks