Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dink daaraan, vergeet nie hoe jy die Here jou God in die woestyn vertoorn het nie; van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het, totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle wederstrewig teen die Here.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 9

Kyk Deuteronómium 9:7 in konteks