Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 9:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het julle sonde, die kalf wat julle gemaak het, geneem en dit met vuur verbrand en dit stukkend gestamp en terdeë gemaal totdat dit so fyn soos stof was; en dié stof het ek in die stroom gegooi wat van die berg afkom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 9

Kyk Deuteronómium 9:21 in konteks