Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar omdat die Here julle liefgehad en die eed gehou het wat Hy vir julle vaders gesweer het, het die Here julle met ’n sterke hand uitgelei en jou uit die slawehuis, uit die hand van Farao, die koning van Egipte, verlos.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 7

Kyk Deuteronómium 7:8 in konteks