Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 7:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand; die silwer en die goud wat daaraan is, mag jy nie begeer of vir jou neem nie, dat jy nie daardeur verstrik raak nie; want dit is vir die Here jou God ’n gruwel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 7

Kyk Deuteronómium 7:25 in konteks