Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 6:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het ons beveel om al hierdie insettinge te volbring, om die Here onse God te vrees, dat dit met ons altyd goed mag gaan, om ons in die lewe te hou soos dit vandag is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 6

Kyk Deuteronómium 6:24 in konteks