Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 6:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIT is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die Here julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 6

Kyk Deuteronómium 6:1 in konteks