Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 5:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ek het in dié tyd tussen die Here en julle gestaan om aan julle die woord van die Here bekend te maak, want julle was bevrees vir die vuur en het nie op die berg geklim nie — en Hy het gesê:

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 5

Kyk Deuteronómium 5:5 in konteks